Genomics: A new era for small stock breeding

Genomics: A new era for small stock breeding Jason Reding Geneticist AT Stud Book / SA Stamboek Genomic services provided to Small Stock breeds associated with SA Stud Book allows breeders to take the next step in boosting the prediction of an animal’s true genetic merit, ensuring pedigree integrity and unravelling the status of […]

SUPREME-CHAMPIONS!

Supreme Dormer Award Carcass

SUPREME CHAMPIONS! Baie geluk and heartiest congratulations to the charismatic family represented by Twee Seuns Suffolks, Hatari Farming, 2Broers Dormers and Gras Karoo Dormers! The superb quality of Dormers and Suffolks they brought to the Royal Agricultural Exhibition won Hatari Farming the title of Supreme Champion Ram on Show and Twee Seuns Suffolks the title […]

Royal Prestige Slaughter Lamb Competition

Dormer Award Winning Carcass

Royal Prestige Slaughter Lamb Competition Van die 182 slaglammers van verskeie skaaprasse wat by die Royal Agricultural Exhibition deelgeneem het, het die Dormers skoon skip gemaak! 2Broers Dormers het in die ligte klas die beste karkas gewen met ‘n uitslagpersentasie van 56% en ‘n prys van R600 per kg behaal. Hatari Farming het die toekenning […]

Forensiese ouditeur verruil stadsliggies vir die Dormerkraal

Theana Kruger - Council Member of Dormer South Africa

Forensiese ouditeur verruil stadsliggies vir die Dormerkraal “My lewe het verander die dag toe my pa my uit die gejaag van Johannesburg as forensiese ouditeur uit die kantoor kom red het en vir my gesê het kom, nou gaan ek en jy saam boer! Dit was die begin van ՚n nuwe lewe vir my.” Só […]

Dormer / Meatmaster Kruis Eksperiment

Dormer sheep - Shaven Ram and Ewe with day old lamb

Dormer / Meatmaster Kruis Eksperiment In die lig van die uitdagings rakende die toewysing van ramme aan lammers, het ons ‘n innoverende oplossing ontwikkel deur Dormer-ramme in te span as opvolgramme na laparoskopiese inseminasie binne ons stoetprogram. Dit vereenvoudig die proses aansienlik, aangesien Stamboek die data van lammers, voortgebring deur hierdie kruisingsopvolg, erken as bydraend […]

Veeplaas: Ken jou rasse, Die Dormer

Group of Dormer Rams in a lush open field walking away from the camera

Die Dormer is ’n Suid-Afrikaans geteelde witwolvleisskaap wat na jare van intensiewe navorsing by die Elsenburg Landboukollege ontwikkel is uit kruisings tussen Dorset Horn-ramme en Duitse Merino-ooie (tans SA Vleismerino).

Dormer Toekenning – Mamre Dormers

Mamre Dormers Stoet - Rudd Special Award for innovation in the livestock industry.

Manie en Karin Wessels boer op die plaas Mamre in die Vrede distrik. In 2005 verruil hulle die soeke na klatergoud en flou stadsliggies vir ʼn lewe van passie, om elke dag met skape en beeste te werk.

The Dormer Difference

Dormer herd in the sunrise

The Dormer Difference In South-Africa, the demand for lamb and mutton exceeds 190 000 tonnes per year, most of which is produced by the roughly 8000 commercial sheep farmers throughout the country. Even though sheep farmers are found in all nine provinces, the majority are concentrated in the more arid regions of South Africa such as […]