
Dormer / Meatmaster Kruis Eksperiment
Dormer / Meatmaster Kruis Eksperiment In die lig van die uitdagings rakende die toewysing van ramme aan lammers, het ons ‘n innoverende oplossing ontwikkel deur Dormer-ramme in te span as opvolgramme

Dormer / Meatmaster Kruis Eksperiment In die lig van die uitdagings rakende die toewysing van ramme aan lammers, het ons ‘n innoverende oplossing ontwikkel deur Dormer-ramme in te span as opvolgramme

The Dormer Difference In South-Africa, the demand for lamb and mutton exceeds 190 000 tonnes per year, most of which is produced by the roughly 8000 commercial sheep farmers throughout the country.

Die Dormer is ’n Suid-Afrikaans geteelde witwolvleisskaap wat na jare van intensiewe navorsing by die Elsenburg Landboukollege ontwikkel is uit kruisings tussen Dorset Horn-ramme en Duitse Merino-ooie (tans SA Vleismerino).

Royal Prestige Slaughter Lamb Competition Van die 182 slaglammers van verskeie skaaprasse wat by die Royal Agricultural Exhibition deelgeneem het, het die Dormers skoon skip gemaak! 2Broers Dormers het in die

SUPREME CHAMPIONS! Baie geluk and heartiest congratulations to the charismatic family represented by Twee Seuns Suffolks, Hatari Farming, 2Broers Dormers and Gras Karoo Dormers! The superb quality of Dormers and Suffolks

Forensiese ouditeur verruil stadsliggies vir die Dormerkraal “My lewe het verander die dag toe my pa my uit die gejaag van Johannesburg as forensiese ouditeur uit die kantoor kom red het