Dormer Skaaptelersgenootskap van Suid Afrika

 

Oor Ons

Die Dormer Skaaptelersgenootskap van Suid Afrika bestaan sedert 1940. Ons doelwit is om die Dormer ras binne Suid Afrika uit te brei en te verbeter.

 

 

 

Die Dormer

 

Karkaskwaliteit

  • Maksimum vleis vir geld
  • Hoë uitslagpersentasie
  • Vroeg markklaar slaglam
  • Uitstekende resultate in voerkraal
  • Goeie voeromsetverhouding

Funksionele Doeltreffendheid

  • Hoë vrugbaarheid
  • Lam maklik - klein lam met geboorte
  • Raak maklik herbeset
  • Uitstekende moedereienskappe
  • Meerlinge
  • Lang teelseisoen
  • Geskik vir kruisteling en suiwerteling

Hoekom Dormer?

  • Ideaal vir kruisteling met enige ras
  • Klein, lewenskragite lam by geboote
  • Vinnige groeivermoë
  • Kwaliteit karkasse
  • Ideale voerkraal lam

Vrugbaarheid

  • Onbeperkte teelsiklus
  • Vroegrypheid
  • Aanpasbaarheid regoor SA
  • Hoë lam- en speenpersentasie
  • Ideale vleisbouvorm
  • Nie-selektiewe vreters
  • Baie melk

 

 

 

Nasionale Dormer Veiling

 

Nasionale Dormer Veiling 2018

 

© Copyright Dormer SA 2018. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Dormer SA.